GESONDE GROENTE MODULE NEGE: KORRIGEER SIEKTES MET GESONDE GROENTE
R150.00
Out of stock
Out of stock
Return to Garden Shop PageDescription
Enige person wat aan chroniese siektes of auto-immuunsiektes lei, moet hierdie boek
bestudeer. Wat is die verskil in die eet van organies verboude kosse en medisinaal organies
verboude kosse?. Dit is die onderwerp wat ons dek in boek 9. Ons help jou ook onderskei
tussen gesonde grond wat wel kan oorgaan na mineralisasie en grond wat net organies is,
maar waar geen mineralisasie plaasvind nie. Die redes hoekom jou groente nog peste en
plant siektes het, alhoewel jou grond voorbereiding korrek gedoen is.
(Hoofstuk 23 – 26)
● Eet jouself gesond met Nutriëntryke voeding
● Plante se groeifases
● Probleme met die vorming van plant metaboliete
● Foute met verbouiing van gesonde kos
Reviews
There are no reviews yet.