GESONDE GROENTE MODULE SEWE: WINTER GROENTE
R150.00
You can order GESONDE GROENTE MODULE SEWE: WINTER GROENTE from Tessa via Whatsapp on +27 66 326 6321 or email books@edengardenschool.co.za
Description
Hierdie is seker een van die belangrikste boeke om te bekom vir ‘n groente tuinier.
Winter groente in hierdie module:
- Seldery
- Blomkool
- Kool
- Brokkoli
- Brusselse spruite
- Spinasie
- Blaarslaai
- Pietersielie
- Kale
- Ertjies
- Boerbone
Die onderwerpe wat in hierdie boeke vir elke groente bespreek word, is die volgende:
> TIPE GROENTE
> SEISOEN
> ONTKIEMINGS TEMPERATUUR
> SAAD METODE
> TYDPERK VIR ONTKIEMING
> GROEI TEMPERATUUR
> AREA
> AANPLANTINGS MAANDE
> SAAD TOT OES
> PLANT PASMAATS
> TIPE GROND
> PESTE
> VOORKOMING VAN PESTE
> PLANT SIEKTES
> VOORKOMING VAN PLANT SIEKTES
> GROND VOORWAARDES
Die peste en siektes word ook volledig in prente gewys om dit uitkenbaar vir jou te maak.
Reviews
There are no reviews yet.