GESONDE GROENTE MODULE TIEN: PLANT KOS MET AEROBIESE GROND ORGANISMES

R200.00

Out of stock

You can order GESONDE GROENTE MODULE TIEN: PLANT KOS MET AEROBIESE GROND ORGANISMES from Tessa via Whatsapp on +27 66 326 6321 or email books@edengardenschool.co.za

Out of stock

Return to Garden Shop Page
Category:

Description

Hoe kan die boer en tuinier +60% koste spaar op insetkostes terwyl optimale mineralisasie
nog steeds plaavind en produksie verhoog met 50 – 150%. Met die grond voedselnetwerk se
korreksies kan die tuinier alle peste en plant siektes uitsny, want dit is ‘n wanbalans wat
daardie siektes en peste veroorsaak. Kom leer hoe om hoogs produktiewe kompos te
vervaardig en die korrekte en verkeerde metodes van aerobiese kompos ekstrak en tee te
onderskei vanmekaar. Sny alle kunsmis en pesbeheer uit jou verbouiings proses uit.
(Hoofstuk 27 – 34)
● Die verskil tussen aerobiese en anaerobiese grond organismes
● Mineralisasie sonder kunsmis
● Hoër hiërargie plante
● Koolstof sekwestrasie
● Waar begin die groente tuinier
● Aerobiese kompos
● Kompos Ekstrak
● Aerobiese kompos tee

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “GESONDE GROENTE MODULE TIEN: PLANT KOS MET AEROBIESE GROND ORGANISMES”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Go to Top