GESONDE GROENTE MODULE VYF: BASIESE GROENTE TUIN VERSORGING
R150.00
You can order GESONDE GROENTE MODULE VYF: BASIESE GROENTE TUIN VERSORGING from Tessa via Whatsapp on +27 66 326 6321 or email books@edengardenschool.co.za
Description
Plant pasmaats, Fase aanplantings metodes, Tussen aanplantings, en hoe kan blomme en kruie gebruik word vir plant pasmaats (Hoofstuk 15 – 17)
Aerobiese kompos tee VS Kompos Tee
- Metode om aerobiese tee te brou
- Toediening van aerobiese kompostee
- Grond Deurdrenking VS Blaarvoeding
- Fotosintering
- Watter produkte en hoekom hierdie produkte
- > Water Metodiek
- > Hoeveelheid water per week
Reviews
There are no reviews yet.