GROENTE EN HOE HULLE DIE SKILDKLIER KAN HELP
R180.00
Out of stock
Out of stock
Return to Garden Shop PageDescription
Is jou skildklier oor aktief of onder aktief? Of nog erger, het jy dalk Hashimoto of Grave’s siekte. Hierdie boekie leer jou watter voeding tekorte het daartoe aanleiding gegee en hoe om dit te herstel met die plant van groente en vrugte wat dit kan help herstel.
Ons het uiteindelik ons “skildklier kursus” omskep in n eboek! Dit sorg vir die bekendstelling van ons tweede boek. Hoe jy jou grond moet voorberei.
Ons bespreek wat die skildklier is en hoe dit werk. Dit bespreek verskillende aspekte van die liggaam wat die skildklier kan beïnvloed en waarom. Ons bespreek hoe jy jou grond moet voorberei om die vrugte en groente te groei wat help om jou skildklier te genees.
Dit bevat ook ‘n volledige bladsy met vermelde groente en vrugte en toon hoe hulle lyk.
Reviews
There are no reviews yet.