VERHOOG JOU PLANTE SE GROEIKRAG MET HUMUS

R150.00

Out of stock

You can order Verhoog jou plante se groeikrag met Humus from Tessa via Whatsapp on +27 66 326 6321 or email books@edengardenschool.co.za

Out of stock

Return to Garden Shop Page
Categories: ,

Description

Verbeter en brei u kennis en begrip van grond gesondheid uit vir ‘n lewendiger, gesonder en blommende tuin.

Die meerderheid tuinprobleme, van tuinplae, stadige groei, plantsiektes en meer, lyk lukraak en onvermydelik. Hulle het egter gewoonlik ‘n oorsaak. Naamlik, die grond of liewer die grond gesondheid.

Plante benodig ‘n verskeidenheid voedingstowwe wat in die grond beskikbaar is om te kan groei en plantsiektes en plae kan weerstaan. Stikstof is een van hierdie belangrike voedingstowwe wat die meeste plante nodig het en is een van die baie belangrike en nuttige voedingstowwe wat in humus vasgevang is.

U grond benodig ‘n minimum van 5% humus. Humus in die grond help om die pH-balans te behou, sowel as om die voedingstowwe in die grond wat u plant nodig het om te laat groei, te behou. Dit verhoog ook die fotosintese van plante.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “VERHOOG JOU PLANTE SE GROEIKRAG MET HUMUS”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Go to Top